Voorspoed van Bo in Konteks – Omgeegids Boek

R 28.00

BOEK VOORSKOU

Beskrywing

Voorspoed in konteks – Jeremia 29:1-32

Inleiding video https://youtu.be/rNqfHFxaNbE

Week 1 – Sterf hier God die Almagtige praat met sy mense in hulle krisis – Jeremia 29:1-7 https://youtu.be/28Sz4Zgo8Qk

Week 2 – Die Here ons God die Almagtige waarsku sy mense teen vals profete – Jeremia 29:8-9 https://youtu.be/Au6ckVo5lBM

Week 3 – Die Here God die Almagtige gee hoepel – Jeremia 29:10-14 https://youtu.be/HEL0cxEXce4

Week 4 – Die Here God die Almagtige waarsku die ongehoorsames – Jeremia 29:15-19 https://youtu.be/HMiu1nELQaU

Week 5 – Die Here God die Almagtige ontbloot vals profete – Jeremia 29:20-23 https://youtu.be/77DKSvs-SIk

Week 6 – Die Here God die Almagtige se oordeel oor vals profete – Jeremia 29:24 – 32 https://youtu.be/wmu8-I76sP0

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs aangemelde kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan 'n resensie lewer.