ONS GEMEENTE IS 'N OASE VAN JESUS​​LIEFDE WAT STREEF NA

  • Passievolle AANBIDDING van die Here..

  • Hartlike VERSORGING van mekaar..

  • HULP en HOOP bring aan mense in ons omgewing..

WAT HULLE SÊ…

Wat sê ons kliënte van ons?

kappie-down pyltjieposisie-up kappie-links kappie-reg
Ds Derick du Toit - NG Villeria

“Dankie vir julle wonderlike materiaal wat julle met ons deel! Ons is altyd opgewonde om 40 dae saam met julle te spandeer.”
.

Dr Thinus Benade – NG Thabazimbi

“Ons gebruik altyd u Bybelstudiereekse met groot vrug in ons kleingroepe. Dankie vir die kwaliteit materiaal wat u aan ons beskikbaar stel.”
.

Ds Anton Meiring – Bloemfontein Woodlands

“NG Witrivier se materiaal word altyd met groot vrug in ons gemeente gebruik! Baie dankie…”
.

Ds MG van Rooyen - NG Kraggakamma

“Witrivier se 40-dae reekse beteken baie vir ons gemeente!”

 

KONTAK ONS…

Laai e-leser af

U kan u e-boeke op alle toestelle lees.

Credo eLeser