Jesus sê WAT?! – DVD

R 63.25

Beskrywing

PRACTICAL CHRISTIAN SERIES: Jesus sê WAT?! Sleutels tot lewe – DVD (Afrikaanse Titel)
'n Klompie Bybelstudies oor opdragte van Jesus wat moeilik is om uit te voer. 'n Geselsreeks oor vergifnis, liefde vir jou vyand, opdrag om te getuig, ens.

Bykomende inligting

gewig 0.3 kg
dimensies 14.0 × 1.0 × 21.0 cm

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs aangemelde kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan 'n resensie lewer.

Jy sal dalk ook hiervan hou…