Ons is vriende in die Here – DVD

R 63.25

Week 2: Nuwe vriende as gevolg van die Here
https://youtu.be/J4KwldyRLls

Week 3: Vriende vorm mekaar
https://youtu.be/pe6d-8i6akI

Week 4: Christelike vriendskappe is baie besonders
https://youtu.be/8MQ50ObpBOs

Week 5: Vriende… deur dik én dun
https://youtu.be/bDMITA-2rGE

Week 6: Jesus se vriendskapskring
https://youtu.be/EnI5yS8Ff60

Week 7: Ons eer Jesus deur mekaar onvoorwaardelik te aanvaar
https://youtu.be/b1XMm-84Acg

Week 8: As vriendskap eindig…
https://youtu.be/9WwRmwemzHc

Week 9: Kom ons vier ons vriendskappe
https://youtu.be/7i42MFiO4s0

Beskrywing

IDENTITY SERIES: Ons is vriende in die Here – DVD (Afrikaanse Titel)
Hierdie Bybelstudies fokus op die belangrikheid dat gemeentelede vriende van God, van mekaar en van die wêreld is. 'n Klompie Bybelbesprekings waar gemeentelede geroep word om nuwe vriende te maak.

Bykomende inligting

gewig 0.3 kg
dimensies 14.0 × 1.0 × 21.0 cm

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs aangemelde kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan 'n resensie lewer.