Ons is vriende in die Here – Omgeegids eBoek

R 24.00

BOEK VOORSKOU

Week 1: Ons almal het vriende baie nodig
Week 2: Nuwe vriende as gevolg van die Here
Week 3: Vriende vorm mekaar
Week 4: Christelike vriendskappe is baie besonders
Week 5: Vriende… deur dik én dun
Week 6: Jesus se vriendskapskring
Week 7: Ons eer Jesus deur mekaar onvoorwaardelik te aanvaar
Week 8: As vriendskap eindig…
Week 9: Kom ons vier ons vriendskappe

Beskrywing

IDENTITY SERIES: Ons is vriende in die Here – Care Guide eBook (Afrikaanse Titel)
Hierdie Bybelstudies fokus op die belangrikheid dat gemeentelede vriende van God, van mekaar en van die wêreld. 'n Klompie Bybelbesprekings waar gemeentelede geroep word om nuwe vriende te maak.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs aangemelde kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan 'n resensie lewer.