2020 visie – Omgeegids Boek

R 40.00

BOEK VOORSKOU

Beskrywing

IDENTITY SERIES: 20-20 Visie – Care Guide Book (Afrikaanse Titel)
Volgens oogkundiges is , 20-20 visie die norm vir elke mens om goed te kan sien. Hierdie 6 weke se Bybelbesprekings is 'n poging om deur God se oë na Hom, myself, ander mense, die kerk en ons land te kyk.
Die Bybelbesprekings word ingelei deur 'n kort DVD wat deur 'n leraar gedoen is om die groep te help om die fokus van die week se studie te verstaan. Dagstukkies wat die temas verder ondersteun, is ook ingesluit. Preke wat hand-aan-hand met die temas gaan is ook gratis beskikbaar met die bestelling.

Bykomende inligting

gewig 0.3 kg
dimensies 14.0 × 1.0 × 21.0 cm

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs aangemelde kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan 'n resensie lewer.

Jy sal dalk ook hiervan hou…