Beskrywing
HEILIGE GEES REEKS: Kom dans met Skepper-Gees - Jeuggids eBoek (Afrikaanse Titel)
Met hierdie Bybelstudies word groepe begelei om te verstaan dat ons in 'n NUWE BEDELING leef - die bedeling van die Heilige Gees. Groepslede gaan die Heilige Gees op 'n baie persoonlike manier ontdek.
Resensies
Daar is nog geen resensies nie.