2020 visie – Omgee eBoek

R 30.00

Beskrywing

IDENTITY SERIES: 20-20 Visie – Care Guide eBook (Afrikaanse Titel)
Volgens oogkundiges is 20-20 visie die norm vir elke mens om goed te kan sien. Hierdie 6 weke se Bybelbesprekings is 'n poging om deur God se oë na Hom, myself, ander mense, die kerk en ons land te kyk.
Die Bybelbesprekings word ingelei deur 'n kort DVD wat deur 'n leraar gedoen is om die groep te help om die fokus van die week se studie te verstaan. Dagstukkies wat die tema’s verder belig is ook ingesluit. Preke wat hand-aan-hand met die temas gaan is ook gratis beskikbaar met die bestelling.